Boeremuseum

Bewaar die antieke verlede …

RSS 2.0

Gedenkalbum

Ek skryf uit Swakopmund Namibia en wil graag hoor ek het n boek wat baie waardevol is die boek se naam is Gedenkalbum van die tweede Vryheidsoorlog dit handel oor die boere oorlog en konsentrasie kampe ek wil dit verkoop want ek maak nou my goedjies totniet en heg baie waarde daaraan as u dalk belangstel kan u my kontak …Continue reading →

die groot trek game

Hello, ek het n oorspronklike “die groot trek game” Indien u sou belaangstel om my n aanbod te maak is u welkom. Ek kan foto stuur via e-pos indien so verlang. Dankie Jaco

waardasie & verkoop

Hallo My pa het Afrikana items wat hy aan dink om te verkoop, ek het vinnig op die internet gesoek en afgekom op julle website. Doen julle waardasies en koop julle items of is dit moontlik dat julle miskien iemand kan aanbeveel? Ek bly in Kaapstad. Baie dankie. Groete Jan de Villiers

Begraafplase in Perdekop omgewing

Stap saam deur die Begraafplase van Perdekop en…….. Oor die lewe kan ‘n mens baie skryf. Henry Moore se motto is a paslike verwysing: As you go through life, brother Whatever be your goal Keep your eye on the doughnut And not upon the hole Serene Fokschaner A MonumentalTalent Homes and Antiques August 1998 Oor die dood kan ‘n mens …Continue reading →

waardasie gesoek

Dominion Organ – Dominion Organ & Piano Co. LTD. Bowmanville Ontario Canada As my knowledge this organ must be +/-130 years old and still working. ——— kontak Bernadri’s in Pretoria vir ‘n waardasie asb. Mignon

Dutch Bible

I have a Dutch Bible that was printed in the year 1900. I am looking for a value of this bible, if you could help me. thanx. André E-mail: 0731485073 COMMENT: Bybels is nie veel werd nie, daarom is daar omtrent 30 in die museum. Ons versamel dit slegs vir die name daarin geskryf. Bybels wat baie werd is is …Continue reading →

waardasie

dag waar kan ek n waardasie kry op oudhede asb dankie danie

Geloftefees

Geloftefees sal by Majuba wees, op 16 Desember. Ons begin om 9:00. Ons het ‘n nuwe terrein, badkamers, stoele en ‘n groot saal vir die diens. Kom geniet die dag saam jou familie, ons braai, en eet saam middagete. Ons voorsien die ete. Die stappers kan die berg uitstap, of deel daarvan, so bring ‘n hoed, sonblok en ‘n sambreel!! …Continue reading →

Geloftefees 2010

Dagsê Hendrik/Mignon. Ek woon in Middelburg ‘mpu’ en wil graag 16des. plaaslik bywoon op/in ons omgewing. Was altyd in die Banke Boeresaal, maar geen bevestiging tot dusvêr, asook wie die spreker gaan wees nie.Laat weet asb. Boere groete Philippus.

Oudhede te koop

Ek het n paar oudhede om te verkoop wil verneem of n belangstel Dit is musiek instramente hulle is te oud om nog gebruik te word. 1 x Treklavier. 2 x koncertienas 1 X Opwen Platespeler met 17 oorspronklike Golden Oldies Plate 1 x 1929 Cine Kodak Camara As u belangstel bel my en maak n aanbod 0839282743/0836129199 Dankie

Slideshow

RSS Boeremuseum

  • Gedenkalbum
    Ek skryf uit Swakopmund Namibia en wil graag hoor ek het n boek wat baie waardevol is die boek se naam is Gedenkalbum van die tweede Vryheidsoorlog dit handel oor die boere oorlog en konsentrasie kampe ek wil dit verkoop want ek maak nou my goedjies totniet en heg baie waarde daaraan as u dalk belangstel kan u my kontak …Continue reading → […]
    tdomf_cd505